Pawiak

Pawiak was 'n berugte politiese gevangenis wat in 1829-35 deur die Russiese Ryk in Warskou, Pole gebou is. Tydens die Tweede Wêreldoorlogse besetting van Pole deur Nazi-Duitsland het dit deel van die Warskou konsentrasiekamp geword.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search